Books

Trauma- Agter die rug

Trauma agter die rug2

ISBN 9781919754949

Ai, die vreugde vure brand hoop oor die boek. Daar is min hulpbronne in Afrikaans was so toepaslik is vir die tyd waarin ons leef. Die Afrikaanse boek is 'n ware hartsaak vir die twee Dominees. Die pragtige Namakwalandse Daisies herinner aan die Weskus, waar Wyand groot geword het.

Hierdie boek gee vir jou praktiese riglyne om jou te help om aan te beweeg met jou lewe na trauma.

Read more: Trauma- Agter die rug

Tyd om Heel te Word

Tyd om heel te word 01

 

Soms gebeur daar dinge in die lewe wat mens laat voel jy is vasgevries in tyd. Daardie tye voel asof dit vir ewig gaan aanhou. In die boek deel Dr Barbara Louw haar unieke insig op die onderwerp van tyd en gee vir jou n praktiese oorsig van hoe om gesond word. Onderwerpe soos rustyd, saaityd, oestyd en die toets van die tyd word ondersoek.

Die boek sal op 19 Maart 2018 geloods word, saam met die werke van 'n groep kollegas.

'n Video-oorsig oor Tyd om Heel te Word

Boeke word versprei deur BluEagle eShop.

Blueagle logo