Tydens die boek bekenstelling van 'Tyd om Heel te word' stel Dr Barbara Louw en Jacques Botes 'n gratis eboek beskikbaar. Die eboek is 'n transkipsie van 'n reeks gesprekke wat julle op PretoriaFM gevoer het.
Die eboek is beskikbaar om op die verskillende elektroniese instrumente te lees. Laai gerus jou eboek af deur op die bostaande omslagfoto te kliek.
Bespreek aanlyn or in-persoon afspraak vanadg nog.