Tydens die boek bekendstelling van 'Tyd om Heel te word' stel Dr Barbara Louw en Jacques Botes 'n gratis eboek beskikbaar. Die eboek is 'n transkripsie van 'n reeks gesprekke wat julle op Pretoria FM gevoer het.
Die eboek is beskikbaar om op die verskillende elektroniese instrumente te lees. Laai gerus jou eboek af deur op die bostaande omslag foto te kliek.
Bespreek aanlyn or in-persoon afspraak vandag nog.

