Potgooie
Luister gerus na ons potgooie.
Subcategories
2023 Potgooie Article Count: 1
Impak van beurtkrag op emosies – ‘n Onderhoud was op 9 Mei 2023 uitgesaai is deur Radio Sonder Grense tydens die Monitor.
’n Paneelbespreking met Hoof Uitvoerende Beampte van Inter Trauma Nexus, Dr Barbara Louw en Sumari Nel van NWU oor die impak wat beurtkrag op die geestesgesondheid en emosies van die publiek het.
2022 Potgooie Article Count: 1
Help die Helper is Afrikaanse potgooie wat deur Dr Barbara Louw en Jacques Botes opgeneem is vir uitsending op Pretoria FM. Elke potgooi is kort en tot die punt. Die doel van die Afrikaanse potgooie is om jou te troos, te stig en te bemoedig.
Ons boeke is 'n kosbare rugsteun met meer inligting, hulpmiddels en verduidelikings oor verskeie onderwerpe om jou te help. Dit is beskikbaar op https://www.blueagle.co.za
2021 Potgooie Article Count: 7
Hartswysheid en kopkennis is Afrikaanse potgooie wat deur Dr Barbara Louw en Ds Wynand Louw opgeneem is vir uitsending op Ons Radio. Die uitsendings is opgedeel in Sondagseën, Maandagmoeilikheid, Dinsdagdinge, Woensdagwonders, Donderdagdrome, Vrydagvrede en Saterdagskatte. Elke potgooi is kort en tot die punt. Die doel van die Afrikaanse potgooie is om jou te troos, te stig en te bemoedig.
Ons boek Hartswysheid en kopkennis vir vriende is 'n kosbare rugsteun met meer inligting, hulpmiddels en verduidelikings oor elke onderwerp wat ons aanraak.
2020 Potgooie Article Count: 7