2021 Potgooie
Hartswysheid en kopkennis is Afrikaanse potgooie wat deur Dr Barbara Louw en Ds Wynand Louw opgeneem is vir uitsending op Ons Radio. Die uitsendings is opgedeel in Sondagseën, Maandagmoeilikheid, Dinsdagdinge, Woensdagwonders, Donderdagdrome, Vrydagvrede en Saterdagskatte. Elke potgooi is kort en tot die punt. Die doel van die Afrikaanse potgooie is om jou te troos, te stig en te bemoedig.
Ons boek Hartswysheid en kopkennis vir vriende is 'n kosbare rugsteun met meer inligting, hulpmiddels en verduidelikings oor elke onderwerp wat ons aanraak.