Canvas prints of my artwork will be available soon via BluEagle eShop. I am looking forward to sharing the precious story of each art piece with you. My vision for my artwork in a nutshell: “I am passionate about conveying a dynamic sense of hope and healing amid struggles in life, art, and relationships. My work is intuitive, spontaneous, and symbolic. The strong colours, gestures and brushwork come together in dramatic, energetic compositions of my unique iconography. The colours and contrasts in each art piece are symbolic of the hope we have in Christ”

Canvas Prints’ van my kunswerk sal binnekort via BlueEagle eShop beskikbaar wees. Ek sien uit daarna om die kosbare storie van elke kunsstuk met jou te deel. My visie vir my kunswerk in 'n neutedop: "Ek is passievol daaroor om 'n dinamiese gevoel van hoop en genesing oor te dra te midde van stryd in die lewe, kuns en verhoudings. My werk is intuïtief, spontaan en simbolies. Die sterk kleure, gebare en kwaswerk kom saam in dramatiese, energieke komposisies van my unieke ikonografie. Die kleure en kontraste in elke kunsstuk is simbolies van die hoop wat ons in Christus het.”